Pay Point Master has clients from various industries and varying sizes; Accountants/Bookkeepers running multiple payrolls (30+), with 1 to 400+ employees and Small/Medium businesses running 1 to many payrolls.
The program is ideal for small to medium enterprises, it has a short learning curve, installs easily, is budget friendly yet full featured.
  Goeiedag
Ons kan 4D Tech met die grootste vrymoedigheid aanbeveel vir enige besigheid, groot of klein.
Die salarisstelsel is absoluut verbruikersvriendelik – dus baie maklik om te gebruik.
‘n Groot voordeel is die ALTYD flinke en vriendelike diens wat ons ontvang van die personeel en veral Allen – hy help altyd dadelik, so daar word nie tyd vermors deur dae te wag op ‘n navraag nie.
Ons firma maak al vir jare gebruik van hulle stelsel en is baie tevrede en het nog nooit in al hierdie jare enige probleme ondervind nie.
Groete  
Laetitia ~ Haasbroek-Willemse Inc
© 4D Tech (Pty) Ltd. All rights reserved. | DISCLAIMER | PRIVACY POLICY.